Projekte 2020

 

Aflaaibare Teiken vir BWAV Skiet

Laai jou teiken vir September en Oktober af deur op die teiken prent hierbo te kliek.

 

Lees asseblief die BELANGRIKE INLIGTING

Prosedure

Laai die teiken af, en druk dit op 'n A4 papier

Skiet 5 skote op 100m met kaliber van u keuse.

Maak seker u besonderhede is korrek ingevul op die teiken.

Skandeer die teiken en epos dit vir ons terug na die BWAV kantoor VOOR die verval datum op die teiken.

Teken sal slegs aanvaar word, as EEN aktiwiteit, indien terug gestuur binne die gegewe tydperk.

Slegs een teiken per tydperk sal aanvaar word per lid.

Die teiken geld slegs as 'n aktiwiteit en NIE vir kompetieses NIE.